Die begin van die optog: 11 uur Dinsdagaand op 'n bus saam met 30 juveniles
Die tourbus wat ons 8 ure later by Wacken sou uitspoeg
Die fokken stoute kinders op die bus - average age 16
Wat 'n plek vir 'n honeymoon
Viking village in Wacken
Mock viking battles
Die que om 'n official Wacken t-shirt te koop - as jy klaar is voor bodysurf jy terug na agter
Die Jegemeister hyskraan kroeg
Die biertuin - WACKEN!
'n Deel van die kampsite - 70000 happy campers
Impronto rofstoei. Ek dink.
Die kleinste van die 5 stages
Bietjie moeg op dag een
Hy lyk so zen - asof hy tuis gekom het
Dis hoe mooi groen die gras was op dag een
Naakte stoetbul
Video - Mechanical bul 1
Viking games
Chicks rock
Video - Slaansak 1
Video - Slaansak 2
Die catering
Net swart waar jy kyk
Arme Joe
So tiepe stoei game - en ja, daar is chicks. Hulle is rof.
Main stage 1 en 2
Die metalheads anthem
2 euro 50 vir 'n slukkie.
Awesome crowd shot
En toe begin dit reen
My vuil voet
Oil wrestling
Die que by Lost & Found
Lyk soos Frikkie!
Nog nooit so baie mans in rokke gesien nie
MetalHead familie
'n Kampsite wat nogal uitgekitt is
Hier begin die bottel Jeggies foto's neem
My tekkies is nou officially retired
Video - Naked Mechanical Bul 2