Ons kamp terein.
Die hoof stage.
Neil McCoy
Gebraaide Mielies
Perogie eet kompetisie.
Die VIB gang. Very Important Bikers.
RV
Kyk. Daar kom bietjie reen.
Ons maak gereed vir die reen.
Toe hael dit vir seker 15 minute lank.
Die hele kamp terein se water is omtrent deur ons plek!
Lyk amper soos sneeu!
Dauphin Countryfest 2009
Lekkker bra!
Die foto kan nie beskryf hoeveel mense daar is nie!
Canadiana!