Sushi!!
Werkholis
Kamera - taadaaa
Op pad na Innsbruck van Frankfurt uit ons piepklein vliegtuig
Uit die lug
Ons vliegtuigie - nadat ons geland het in Innsbruck
Ons huurkar
Op pad
Dis lekker koud en het liggies begin sneeu
Olimpiese 'ski slope'
Die Navara het ontsnap
Die bome is prentjiemooi
My trappers in die sneeu!
Gluwein - dis nogal nodig in hierdie weer
Innsbruck
Ons kar vanoggend!
En toe maak ons maar 'n hartjie op haar om har beter te laat voel
Nog 'n bonnet
Fietse in die sneeu
Jr, hulle het hier ook Converse, en dis duurder!
My kollegas, vroeg Sondag die 15e Februarie 2009, in Innsbruck
Die arme dinge moet staan vir toeriste! Hy het darem 'n kombersie maar dis vrek koud.
En omdat die son skyn gaan ons berge toe.
Op ons eerste stop (dis die 6 Euro kaartjie)
En ons 'join the stampede' berg op. Ek dog dis net in SA waar mens pak soos sardientjies.
Heel bo, daar is nie woorde vir die uitsig nie!
Hierdie vet voel word gevoer daar heel bo. Die beste uitig ooit!
Ons ontdooi heel bo.
Op pad af
Kyk die sneeu op die dak!
'n Gestrande skieer ....
word deur Alta gered
Wat kan BETER wees?
My meer besadigde kollegas teen die ongelooflikste agtergrond.
Emmertjies en grafies kry 'n ander betekenis as sand en see.
Alta
Die sneeu is lekker sag...
Sneeu, sneeu, sneeu...
Hierdie ma sleep twee spruite berg op met hul ski's. Hulle dra nie veel by nie.
Dis waar ons was
Alta besig om te ontdooi.
Ons uitsig was op die groen slope..
Die Inn rivier op pad terug
Graspolle, boom en sneeu ...
Na 'n harde dag in die sneeu moet ons ons innerlike versterk.