Lekker fles koffie by die Fitzroy watervalle
Fitzroy Watervalle in die Morton Natuurreservaat
Padstalletjie by Hampden Brug in Kangaroo Valley
Uitkykpunt net voor mens afdaal na Nowra
Ons het van die 15de tot die 22ste hier gekamp
Markus en Ouma se tent
Suid Durras of soos Markus sê: Boogey Board strand
Wasp eiland in die agtergrond
Slakstrepies op 'n klip
Markus se cartoon
Ma Wallaby en klein Joey
Ons was by 'n staanplek met kragpunte
Ons het gekamp in die Murramurang Natuur reservaat
Elke paar staanplekke deel 'n BBQ en reënwater tenk
Die tipiese karavaan staanplekke
Speelplek vir die kinders
Hier wys hulle in die aande vir die kinders op 'n groot skerm TV flieks
Die volledig toegeruste kampkombuis
Daar is selfs potte wat mens kan gebruik
Almal kan dieselfde ys en vrieskas deel...skryf net jou naam op jou vleis
Buite is nog 'n BBQ en gasplaat
Hierbinne is 'n sit stort, 'n bababadjie en 'n doeke-omruil tafel
Baie netjiese badkamers...elkeen “mop” sy eie stort nadat hy klaar is
Die' poue loop oral in die kamp rond
By Depot Beach se parkeerterrein
Paadjie na Depot beach se strand...daar is ook 'n reënwoud staproete
Longdrop toilet
Daar aan die oorkant van Depot Beach het ek gesnorkel...daar is 'n onderwater “canyon” met heelwat visse
Baie gras op die sandduine
Baie hoë bome langs Depot Strand
Daar is 'n onbemande betaalstasie wat net munte vat..so neem $1 en $2 munte saam
Wallabies toe ons weer terug is in die kamp
Weer op Suid Durras strand - hierdie is 'n uitstekende Boogey Board strand
Naomi en Markus op Boogey Boards
Die paadjie na Suid Durras strand
Justin en Tanya van Forrestville in Sydney
By die Botaniese tuine oppad na Batemans Bay
Blou Wren
Surf Beach
Malua Bay suid van Batemans Bay
Goedkoop arbeid in Oz
'n Klomp bruin kangaroos in die middel van die kampterrein
'n Kangaroo (soos hierdie) se bene lyk buite proporsie groot in vergelyking met sy lyf...terwyl 'n Wallaby meer normaal lyk
Die kinders in die kamp word almal maatjies hier waar hulle sit en fliek kyk
En so eet hull tot dwarsdeur die nag
Hulle kyk mens met sulke bedel oë aan
Hierdie brug in Batemans Bay kan oplig om bote deur te laat
Hier het ons lekker Pacific Dory seekos gekoop
Die kamp is omring met sulke bloekombome
Naomi en 'n maatjie
North Head strand - hier het ek baie visse gesien toe ek gesnorkel het
Die see hier by North Head is soos 'n dam
Mens sal nie sê daar is baie om te sien voordat mens eers snorkel nie
Net regs van hierdie rotse is sommer 'n hele klomp seelewe
Baie goeie plek om te snorkel
Iguana
By Pebbly Beach
Rosella
Rainbow Lorikeets
Pebbly Beach
In die aand in die kamp